Feeskunstenaar Diane Victor gesels…


ls25dianeDiane Victor is vanjaar ons feeskunstenaar vir die visuele kunste. Hierdie kunstenaar het nie net grense met haar kuns verskuif nie, maar moes ook hindernisse soos ‘n nieroorplanting oorkom – lees meer op News24 hieroor.

As kunstenaar daag Diane ons uit om op ‘n ander manier na die wêreld te kyk – met haar kunswerk The problem of being a god these days  (wat tydens die Kunstefees bespreek word) ‘n sprekende voorbeeld van haar aweregse uitkyk.

Kyk hieronder na die videos van die onderhoud wat Christelle Webb-Joubert met Diane Victor in haar ateljee gevoer het. Dis in drie dele gedoen.
Deel 1:

Deel 2:

Deel3:

Deel 4:

Deel 5:

Haar werk wat op die Kunstefees bespreek is:

The problem of being a god these days

The problem of being a god these days.

Stained gods 1,2 and 3

Stained gods 1,2 and 3

Em-brace

Em-brace

Hyena (rooktekening)

Hyena (rooktekening)

Shark (rooktekening)

Shark (rooktekening)

 

Hieronder is nog ‘n paar voorbeelde van haar werke:

ozartsetc_diane-victor_art_14-e1338229929230diane-victor-lithograph-2011

DianeHyaenaskin