Sondag 15h00: Amanda Strydom in State of the Heart

Sondag 15h00: Amanda Strydom in State of the Heart


amanda-strydom Kabaret: State of the Heart – Amanda Strydom in kabaret

Uitsaaidatum: Sondag 13 November om 15.00

Die veelbekroonde State of the Heart is vanjaar 23 oud. Dit is die eerste kabaret uit Strydom se pen en is met die Dalro- en Showtime-pryse vir beste kabaret en kabaret van die jaar bekroon.

Hierdie tydlose liefdesverhaal steek op ‘n teer wyse die draak met ou Afrikaner-tradisies van die jare 20 tot 70. Midde die wreedheid van die oorlog is dit tog die liefde wat uiteindelik seëvier.

Begelei deur Coenraad Rall op klavier sing Strydom in ses tale – Afrikaans, Engels, Frans, Duits, Nederlands en Zoeloe.

Luister na die promo:

ghnw20140514-110947-440

amanda-strydom-facebook-foto-jaap-reedijk-1