Die onsigbares: Vlug 295 – Die Helderberg lugramp

Die onsigbares: Vlug 295 – Die Helderberg lugramp


photo

Krisjan Fourie

nic-de-jager-2-large

Nic de Jager

Debuut
Die onsigbares
Uitsaaidatums: Maandag 14 November – Vrydag 18 November, 10.40
Klankstories geskryf deur Krisjan Fourie en voorgelees deur Nic de Jager, met ‘n klankbaan deur Paul Riekert

Paul Riekert

Paul Riekert

Verken die wêreld van ‘n aantal raaiselagtige gebeure in Suid-Afrika se geskiedenis:

  • Die doodspronge vanuit die Ponte-gebou in Johannesburg word verbeeldingryk oorvertel, terwyl ‘n paar onsigbare waarhede aan die lig kom – dit kom op 17 November aan die beurt.
    lon161109
  • Die Westdene-busramp,
    westdene-busramp
  • Helderberg-lugramp (18 November),
    sa295-08
  • die mynramp by Coalbrook
    redashlevel