Korreltjie Kantel in wording


RSG Kunstefees 2015.
Uitsending: 16 November 19;15.
‘n Werk in wording: Korreltjie Kantel, ‘n opdragwerk van nuwe toonsettings van Ingrid Jonker-verse.

Op die foto’s is Johan Rademan en Luna Paige in Drie Ankerbaai, naby die RSG-ateljee, waar Ingrid Jonker se lyk uitgespoel het in 1965.

RSG Kunstefees2015. 'n Werk in wording: Korreltjie Kantel, 'n opdrag werk van nuwe toonsettings van Ingrid Jonker-verse. Johan Rademan en Luna Paige in Drie Ankerbaai, oorkant die RSG-ateljee, waar Ingrid Jonker se lyk uitgespoel het in 1965.

samsung S6 377
Meer oor die program
Dit is vanjaar vyftig jaar sedert die digter Ingrid Jonker se tragiese dood. Vyf opwindende en onverwagse musiekgroepe herbesoek van haar liefdesverse en het onder andere “Offerande”, “Fragment”, “O, die Halfmaan” en “Gistraand” vir hierdie opdrag-musiekprogram verwerk. Hoor hierdie ikoon van die Afrikaanse poësie gehul in kraakvars klank. ‘n Hartroerende, intieme weergee van verlange, vernietiging en die vreeslose verrukking van die liefde.

Met Luna Paige, Nick Turner, Medicine Boy (Lucy Kruger & André Leo), Hatchetman & Ottoman Slap

Regie: Johan Rademan

20151030_123826

RSG Kunstefees2015: Luna Paige en Inge Beckmann tydens die opname van die Ingrid Jonkerprogram, Korreltjie Kantel, Maandag 16 November om 19h15.

RSG Kunstefees. Inge Beckman in die Ingrid Jonkerprogram, Korreltjie Kantel, Maandagaand, 16 November om 19h15.

RSG Kunstefees. Inge Beckman in die Ingrid Jonkerprogram, Korreltjie
Kantel, Maandagaand, 16 November om 19h15.

 

Ingrid Jonker

Ingrid Jonker

Die program in ‘n neutedop.