Musiek: Danzer met Anton Goosen, Zolani, David Kramer en ander

Musiek: Danzer met Anton Goosen, Zolani, David Kramer en ander


Musiek: Danzer DEBUUT
‘n Konsert met Anton Goosen en sy Bushrockband, Zolani Mahola van Freshlyground, David Kramer, Tribal Echo, Sima Mashazi en Churchil Naudé. Die musikante sluit in Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson.

Anton Goosen het vanjaar sy 70ste verjaardag gevier. Sy grensverskuiwende album, Danzer, vier binnekort sy 25ste verjaardag. Saam met sy Bushrockband en ‘n verhoog vol top-musikante sit hierdie geliefde liedjieskrywer en sanger weer die vuur in Danzer.

Die konsert sluit in treffers soos Silver de Lange, Moya, Jantjie, Potjiekos, Gansbaailapa, Vis in die bos en Kalbassies.

Vervaardiger: Schalk Joubert.
Hier is ‘n voorsmakie van wat op jou wag:

 

Almal wat aan die produksie gewerk het, voor en agter die skerms. David Kramer is derde van links en Anton Goosen in die middel met die rooi T-hemp.

Almal wat aan die produksie gewerk het, voor en agter die skerms. David Kramer is derde van links en Anton Goosen in die middel met die rooi T-hemp.

img_8413

img_8007

img_8043

img_8253

img_8276

img_8257

img_8336