Uitsonderlike drama oor Sarah Baartman

Uitsonderlike drama oor Sarah Baartman


Drama: Sarah deur Karien Polley (DEBUUT)

Karien Polley

Karien Polley

‘n Opdragwerk vir RSG Kunstefees 2016

Met June van Merch & Marcel van Heerden
In die vroeë negentiende eeu is Sarah Baartman van die Gamtoos in die Oos-Kaap in Europa as ‘n frats geparadeer.

Nou, vir die eerste keer en presies 200 jaar sedert haar dood, word die grense van radiodrama, versprogram en dokumentêr oorgesteek om die ware verhaal van Sarah te vertel, terwyl sy en die man langs die vuur mekaar in die oë kyk…

Sarah tree in gesprek met Geskiedenis én die Afrikaanse letterkunde en verse van wyle Jaco Botha, Antjie Krog asook Diana Ferrus kan gehoor word.

Regie: Johan Rademan

Hier is ‘n voorsmakie van wat op jou wag:

Hier is June en Marcel in aksie tydens die opname:

Johan Rademan (regisseur) by June en Marcel.

Johan Rademan (regisseur) by June en Marcel.

boegoe-rsg-kunstefees-2016-017