Poen en Toekie kom Kunstefees toe


Poen en Toekie kom kunstefees toe
Poen en Toekie, die twee plonkies van die planeet Wopper, kom kuier vir ‘n week om aan hulle beste aardse maatjies, Bennie en Sarie, se skool se Kunstefees deel te neem. Almal is egter nie so gelukkig daaroor nie, en vir die eerste keer in sy lewe kry Poen van aangesig tot aangesig te doen met ‘n regte, egte boelie!

Met Renske Jacobs, Christelle Webb-Joubert & Botha Enslin

Print