RSG Kunstefees 2015: Program in neutedop


Let wel: Die program is onderhewig aan verandering. Klik op die skakels vir meer inligting oor die program.

SONDAG 15 NOVEMBER
15:00 Rapsodie op Gershwin
16:30 Lobola vir die lewe deur André P. Brink
18:15 Maria – Moeder van God deur Adam Small  [DEBUUT]

MAANDAG 16 NOVEMBER
08:00 Praat Saam (verkort)
08.30 Regsake (vroeër)
09:15 Wittebrood: ‘n Klankdrama deur Sylvaine Strike
09:50 Hartebreker
10:15 Kunste-Profiel – Kitty Albertyn en June Seymour
10.50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel...
17:50 RSG Sport (vroeër)
18:00 Nuus en Weer
18.10 Ratels
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:10 Korreltjie kantel deur Ingrid Jonker [DEBUUT] 20:00 Wolf-wolf hoe laat is dit? deur Hennie Aucamp [DEBUUT] 20:35 Atropos deur Hendrik J. Botha  [DEBUUT] 21:10 35 Pedale (orrel & klavier)  [DEBUUT]

DINSDAG 17 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08.30 Finansies
09:00 Kunstefees begin
09:15 Roosterbrood: ‘n Klankdrama deur Sylvaine Strike
09:30 Stilte met Strijdom van der Merwe
10:15 Kunste-Profiel – Marius Weyers (70 jr)
10:50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel…
17:30 RSG Sport
17:50 Boekvoorlesing
18:00 Nuus en Weer
18:10 Befonk
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:10 Ons het gees deur Anton Treurnich  [DEBUUT] 20:00 Boetie dit is tyd vir bid as ‘n seekoeikoei op jou skoot kom sit deur Philip de Vos
20:30 Herhaling van Wittebrood en Roosterbrood, twee klankdramas deur Sylvaine Strike
21:10 ‘n Verslag aan ‘n akademie deur Franz Kafka  [DEBUUT]

WOENSDAG 18 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08:30 Gesondheid op RSG
09:00 Kunstefees begin
09:15 Ballet op lug
09:30 Stilte met Willem Calitz
09:50 Hartenbreker
10:15 Kunste-Profiel – Johaar Mosaval
10:50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel…
17:30 RSG Sport
17:50 Boekvoorlesing
18:00 Nuus en Weer
18:10 Befonk
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:10 Die woordketting 2
20:00 Chriskras deur Chris Barnard
21:30 Tussen die bokse deur Christo Davids  [DEBUUT]

DONDERDAG 19 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08:30 Groeipyne
09:00 Kunstefees begin
09:15 Kunste op ‘n drafstap
09:30 Stilte met Eduard Greyling
09:40 Humor met Anne Hirsch
09:50 Hartebreker
10:15 Kunste-Profiel – Tyrone Appollis
10:50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel…
17:30 RSG Sport
17:50 Boekvoorlesing
18:00 Nuus en Weer
18:10 Befonk
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:10 Reis sonder eindeUys Krige & Federico Garcia Lorca  [DEBUUT] 20:00 Die Jonkmanskas deur Koos Prinsloo  [DEBUUT] 21:30 Metamorfose: Benjamin Willem klankeksperiment  [DEBUUT]

VRYDAG 20 NOVEMBER
08:00 Praat Saam
08:30 Wie is ek?
09:00 Kunstefees begin
09:15 Dansklas op lug
09:30 Stilte met Heuwels Fantasties
09:40 Kunste op ‘n drafstap
09:50 Hartebreker
10:15 Jong Turke in die teater
10:50 Boekvoorlesing
11:05 Feeskunstenaar – Diane Victor
11:30 Oom Goltros vertel…
17:30 RSG Sport
17:50 Boekvoorlesing
18:00 Nuus en Weer
18:10 Befonk
18:30 Geldsake
18:50 Nuus
18:55 Aandgedagte
19:00 Poen en Toekie kom kunstefees toe
19:15 Wydsbeen – Les Javan, Riku Lätti, Churchill Naudé & Rian Malan  [DEBUUT] 20:30 Nuus en weer
20:40 Banket met Nataniël [DEBUUT] Feesafsluiting

Klik hier vir die volledige program.

 rsg.co.za

 Twitter: @zarsg

#RSGfees

 Besoek ook RSG se video-kanaal op YouTube