RSG Kunstefees: Humor

RSG Kunstefees: Humor


Jy sal nie kan help om te glimlag nie.

Indeks

# Nee wat, die koek is droog
14 – 18 November 09.15
‘n Groep kortverhaalskrywers het in opdrag van RSG Kunstefees 2016 ‘n storie geskryf rondom die opdrag – “Nee wat, die koek is droog…” Die uiteenlopende verhale is kostelik, speels, humoristies en oorspronklik.

# Kortverhale/stories: 3 Jan Spies stories (Lag)
14 November 11.30, 21.40; 16 November 9.30, 21.55; 17 November 21.40
In opdrag van RSG het André Kotzé drie van Jan Spies se verhale vir die radio verwerk en vir die heel eerste keer sal Spies se werk as drama op radio gehoor kan word.

# vryLAG  (DEBUUT) (Lag) met Emo Adams, Schalk Bezuidenhout en Lindie Stander
18 November 19.40