RSG Kunstefees: Musiek

RSG Kunstefees: Musiek


Ons het nie minder nie as  vier musiekproduksies, en dit is sonder die produksies wat musiek en teks kombineer.

Indeks

(Klik net op die skakels om na die bladsye met volledige inligting te gaan)

# Kabaret: State of the Heart – Amanda Strydom in kabaret (Liefde)
13 November 15.00

# Michelle Breedt in konsert (DEBUUT)
13 November 19.40
Met Elna van der Merwe (klavier).
Die Suid-Afrikaans gebore internasionale mezzosopraan Michelle Breedt tree spesiaal vir RSG Kunstefees op in ‘n program wat aan ‘n wye spektrum van smake sal voldoen.

# ‘n Grammy vir Afrika: Wouter Kellerman en die Soweto Gospel Choir (DEBUUT)
16 November 20.30
Suid-Afrika se twee Grammy-wenners deel die verhoog.

# Danzer (DEBUUT)
18 November 20.50
‘n Konsert met Anton Goosen en sy Bushrockband, Zolani Mahola van Freshlyground, David Kramer, Tribal Echo, Sima Mashazi en Churchil Naudé. Die musikante sluit in Albert Frost, Schalk Joubert en Kevin Gibson.