Tussen die bokse


Tussen die bokse deur Christo Davids

DEBUUT
Christo Davids skrywer van drama Tussen die Bokse
Die akteur en dramaturg Christo Davids se splinternuwe radiodrama handel oor ‘n egpaar wat besig is om na jare hul huis op te pak. Tussen die foto’s en herinneringe deur ontdek hulle iets wat albei se lewens verpletter. Tussen die bokse is ‘n verhaal wat die luisteraars meer as net ‘n traan sal laat wegpink.

Met Duncan Johnson, Fatima Abdool, Donovan Pietersen & Martin Jansen

Regie: Helena Hugo