Ontmoet ons feeskunstenaars en spesiale gaste

Ontmoet ons feeskunstenaars en spesiale gaste


Ons stel jou tydens ons Kunstefees aan 6 talentvolle Suid-Afrikaanse kunstenaars en ons spesiale gaste voor:

Indeks

  1.  Marieke Prinsloo se sementbeelde lyk of hulle lewe
    Uitsaaidatum: Maandag 14 November, 11.10
  2. Charles Bezuidenhout gee karakters lewe met sy kreatiewe animasies
    Uitsaaidatum: Dinsdag 15 November, 11.10.
  3. Conrad Thys skilder landskappe en stillewes
    Uitsaaidatum: Woensdag 16 November, 10.20
  4. Collen Maswanganyi (hout/beeldhouwerke)
    Uitsaaidatum: Woensdag 16 November 11.10
  5. Willie Bester se skilderye en skeppinge uit metaal en skroot vertel stories van gedwonge verskuiwings, Distrik Ses en die alledaagse lewe van mense.
    Uitsaaidatum: Donderdag 17 November, 11.10
  6. Zyma Amien toor met naalde en spelde.
    Uitsaaidatum Vrydag 18 November, 11.10

Die spesiale gaste is: