Boegoe vannie liefde met Lize Beekman

Boegoe vannie liefde met Lize Beekman


Woord en musiek: Boegoe vannie liefde met Lize Beekman
Uitsaaidatum: Maandag 14 November, 19.15
image-lize_beekman

Die sangeres-liedjieskrywer Lize Beekman sing aangrypende toonsettings van Hans du Plessis se transponerings van Hooglied. ‘n Program van woord en musiek oor liefde tussen die duine in ‘n Afrikaans wat van toeka af al in die sand onder die kameeldoring lê. Die verteller is Daleen van der Walt.

Teks en lirieke: Hans du Plessis
Musiek, sang en agtergrondsang: Lize Beekman
Kitare: Lize Beekman & Henry Steel
Baskitaar, trekklavier, perkussie & groepsang: Babette Viljoen
Klavier, perkussie, trekklavier & groepsang: Olga Leonard

Regie: Johan Rademan

Luister na die promo:

Hier is ‘n kykie agter die skerms met die opneem van die program:

WA0006 - Lize Beekman(kitaar) met Babette Viljoen(trekklavier) tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis vir die RSG Kunstefees 2016

Lize Beekman(kitaar) met Babette Viljoen(trekklavier) tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis vir die RSG Kunstefees 2016

Olga Leonard (baskitaar) in die Seepuntateljee tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis met toonsettings en musiek van Lize Beekman

Olga Leonard (baskitaar) in die Seepuntateljee tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis met toonsettings en musiek van Lize Beekman

Ricardo McCarthy (musiekregisseur) tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis

Ricardo McCarthy (musiekregisseur) tydens die opname van BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis

Olga Leonard skuif agter die vleuel in tydens Boegoe Vannie Liefde se musieksessie met Lize Beekman.

Olga Leonard skuif agter die vleuel in tydens Boegoe Vannie Liefde se musieksessie met Lize Beekman.

Babette Viljoen glimlag oor die liefde in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis tydens die opname van Lize Beekman se musiek vir die RSG Kunstefees

Babette Viljoen glimlag oor die liefde in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis tydens die opname van Lize Beekman se musiek vir die RSG Kunstefees

Koib( Marvin-Lee Beukes), Kois (Leande Valentyn) en die verteller, Daleen van der Walt span saam in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis met musiek deur Lize Beekman en regie deur Johan Rademan.

Koib (Marvin-Lee Beukes), Kois (Leande Valentyn) en die verteller, Daleen van der Walt span saam in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis met musiek deur Lize Beekman en regie deur Johan Rademan.

Koib( Marvin-Lee Beukes) en Kois (Leande Valentyn) is die verliefdes in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis en musiek deur Lize Beekman.

Koib (Marvin-Lee Beukes) en Kois (Leande Valentyn) is die verliefdes in BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis en musiek deur Lize Beekman.

BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis se bindteks word hanteer in die ateljee deur regisseur Johan Rademan, Leande Valentine (Kois), Marvin-Lee Beukes (Koib) en Daleen van der Walt (Verteller).

BOEGOE VANNIE LIEFDE deur Hans du Plessis se bindteks word hanteer in die ateljee deur regisseur Johan Rademan, Leande Valentyn (Kois), Marvin-Lee Beukes (Koib) en Daleen van der Walt (Verteller).