Wydsbeen – hier’s ‘n voorsmakie


Wydsbeen – Les Javan, Riku Lätti, Churchil Naudé & Rian Malan

DEBUUT

Wat gebeur as vier van Suid-Afrika se voorste en mees uiteenlopende liedjieskrywers en musikante dieselfde verhoog betree met hul unieke stories en klanke? Wydsbeen is ‘n nuwe projek onder leiding van Les Javan, wat saam met ‘n groep musikante deur plattelandse én stedelike stories en ritmes reis. Die konsert sluit in liedjies soos Antiena Katriena en oom Frans, Met jou aan my sy, Jezebel, Onse Vaders, Afrikaans, Smoorverlief, Vanaand en Op die maan.

Hier is ‘n voorsmakie:

Met Clement Benny (tromme), Cesare Cassarino (baskitaar) en Marissa West (sang en mondfluitjie) & Jackie Lätti (sang).

Les Javan

Les Javan

Riku Lätti

Riku Lätti