Waar staan SA se wildbedryf?

Waar staan SA se wildbedryf?


Volgens Absa Agri Besigheid het SA Wild in 2014 ‘n hoogtepunt bereik. Daar word tans meer wild geteel as wat ge-oes word, en dit het ‘n sywaartse effek op wildpryse en by sekere spesies ‘n negtiewe effek op pryse. Ons vind uit wat die waarde van turksvye is tydens droogte. En Luan van der Walt van Graan SA vertel waarom produsente hulle moet verskans.

Luister na die program op RSG Landbou.