Doen Dit Net Aksieplan: Alles tot dusver


Wil jy gewig verloor en fiks word vóór die somervakansie? Jy is op regte plek. Sluit by ons Doen Dit Net aksieplan aan. Dis ‘n gewigsverlies- en fiksheidsplan sodat jy teen die somervakansie op jou beste kan lyk.

Teken hier in op die RSG Gesond nuusbrief.

Dis nooit te laat om te begin nie. As jy wil inhaal, hier is al die inligting tot dusver.

Week#0: 1 – 13 Augustus 2017

Week#0 bevat die volgende inligting:

  • Wat behels die plan?
  • Wanneer begin en eindig die plan?
  • Wat jy moet doen voordat jy aan die plan deelneem.

Klik hier vir Week#0

Week#1: 14 – 20 Augustus 2017

Week#1 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#1;
  • Die verduideliking van hoe die eenvoudige eetplan met twee veranderings per week en die rooi, geel en groen mandjies werk.
  • Die skakels na die spesifieke Skud-dit-Af eetplanne met maaltydplanne;
  • ‘n Nota aan mense met diabetes;
  • Skakel na die program oor die verband tussen oorgewig en emosionele welstand.
  • Hoe jy bepaal teen watter intensiteit jy behoort te oefen;
  • Hoe jy jou maksimum hartspoed en beste hartspoedzone bepaal;
  • Skakels na ‘n magdom artikels en programme oor gewigsverlies, Banting, vegan-eetplan, raad vir kinders om gewig te verloor.

Klik hier vir Week#1

Klik hier vir die eerste nuusbrief. DDN Week 1: 14 – 20 Augustus 2017 (gestuur 11 Augustus). Dit bevat ook My DDN storie deur Marí Hudson

Week#2: 21 – 27 Augustus 2017

Week#2 bevat die die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#2;
  • Die skakels na spesifieke Skud-dit-Af maaltydplanne;
  • Die regte stappostuur en die regte manier om te draf;
  • ‘n Nota aan mense wat die antistolmiddel Warfarin gebruik in terme van die eet van groen groente;
  • ‘n Gesonde wilderysslaai resep.

Klik hier vir Week#2
Klik hier vir ons tweede nuusbrief. DDN Week2: 21 – 28 Augustus 2017 (gestuur 18 Augustus)

Week#3 = 28 Augustus – 3 September 2017

Week#3 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#3;
  • Skakels na Week#3 van die spesifieke Skud-dit-Af maaltydplanne;
  • Verduideliking van Vastrapdag;
  • Die beste strekke wat jou soepeler kan maak as jy dit voortaan minstens 4 keer per week (liefs daagliks) doen, met video’s om te verduidelik hoe om die strekke reg te doen.

Klik hier vir Week#3
Die nuusbrief vir Week#3: 29 Augustus – 3 September 2017. 

Week#4 = 4 – 10 September 2017

Week#4 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#4
  • Skakels na Week#4 van die spesifieke Skud-dit-af-maaltydplanne
  • Skakel na hoe jy jou postuur kan verbeter in 5 eenvoudige stappe
  • Skakel na die vier beste strekke

Klik hier vir Week#4
Die nuusbrief vir Week#4: 4 – 10 September 2017

Week#5 = 11 – 17 September 2017

Week#5 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#5
  • Skakels na Week#5 van die spesifieke Skud-dit-af-maaltydplanne
  • Skakel na goeie rugstrekke, skouergordel- en nekstrekke, hamstring- en quadstrekke
  • Skakel na raad vir vegans
  • Skakel na die Bestekopname van jou Suksesse en Struikelblokke (BOSS)

Klik hier vir Week#5

Klik hier vir Week#5 se nuusbrief vir 11 – 17 September 2017

Week#6 = 18 – 24 September 2017

Week#6 bevat die volgende inligting

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir Week#6
  • Skakels na Week#6 van die spesifieke Skud-dit-af-maaltydplanne
  • Inligting en voorbereiding vir ‘n Parkrun

Klik hier vir Week#6

Klik hier vir Week#6 se nuusbrief vir 18 – 24 September

Week#7 = 25 September – 1 Oktober

Week#7 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir week#7
  • Skakel na Week#7 se spesifieke maaltydplanne
  • Ons fokus op suiwelprodukte
  • Die vernaamste struikelblokke wat jou aksieplan in die wiele kan ry en raad om dit te oorkom
  • Inligting oor die Parkruns

Klik hier vir week#7
Klik hier vir Week#7 se RSG Gesond nuusbrief.

Week#8 = 2 – 8 Oktober

Week#8 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir week#8
  • Skakel na Week#8 se spesifieke maaltydplanne
  • Video waarin Martelize wys hoe sy arm- en skouerspieroefeninge met ‘n rekband doen
  • Ons fokus op rooi en pers groente soos tamaties en eiervrug en ook koolgroente.
  • Omdat ons bestekopname gewys het dat baie deelnemers te min slaap, gee ons inligting oor slaap, slaappatrone en selfs oor slaappille.
  • Inligting oor die Parkruns
  • Foto van ons eerste geelgetooide DDN-deelnemer van die week

Klik hier vir week#8
Klik hier vir Week#8 se RSG Gesond nuusbrief.

Week#9 = 9 – 15 Oktober

Week#9 bevat die volgende inligting:

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir week#9
  • Skakel na Week#9 se spesifieke maaltydplanne
  • Martelize wys hoe sy skouer- en armoefeninge doen met gewiggies
  • Ons kyk hoe jou bord kos moet lyk
  • Inligting oor die Parkruns
  • Inligting oor ‘n beter postuur as jy op jou rekenaar werk sodat jy nie skouer- en nekpyn ontwikkel nie
  • Inligting oor proteïene

Klik hier vir week#9
Klik hier vir week#9 se RSG Gesond nuusbrief

Week#10 = 16 – 22 Oktober

  • Die Kopplan, Oefenplan en Eetplanne vir week#10
  • Skakel na Week#10 se spesifieke maaltydplanne
  • Sketse en video’s vir oefeninge om jou maag- en rugspiere te versterk: ‘planking’, maagkrulle, maag-opsitte en maagkrulle op ‘n groot oefenbal
  • Ons fokus op vette in die eetplan, en wel op die slegte vette wat beperk behoort te word
  • Inligting oor die Parkruns

Klik hier vir week#10

Week#11 = 23 – 29 Oktober
Week#12 = 30 Oktober – 5 November
Week#13 = 6 November – 12 November
Week#14 = 13 November – 19 November
Week#15 = 20 November – 26 November
Week#16 = 27 November – 3 Desember