Hoeveel melk (indien enige) is gesond vir jou?


Hoeveel melk moet mens drink? Het jy dit regtig nodig? Mari Hudson kyk na die rol van suiwelprodukte in jou gesondheid. Sy gesels oor suiwel as spierbouer na oefening en as beenbouer teen osteoporose, kyk na volroom teenoor vetvry en na laktose intoleransie. Sy vind ook uit dat ‘n klein plonkie room nie verbode is nie.