Lewenslesse as tyd op aarde min is…


Soms leer jy eers wat werklik belangrik is in die lewe, wanneer jy min tyd oor het om met ‘n geliefde te spandeer. Esté Gross het die Stepping Stone Hospies in Alberton besoek om uit te vind tot wat die personeel en mense wat geliefdes verloor het, geleer het oor die lewe.