Langste perde-uithourit is in Mongolië


Deon van Tonder in die atlejee in Kaapstad by Martelize Brink en Johan Rademan

Deon van Tonder vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink van sy ervaring as veearts by die Mongoolse Derby, die wêreld se langste perde-uithourit van 1000 km.

Hier is foto’s van Deon wat ‘n mens ‘n goeie idee gee hoe lyk die uitgestrekte vlaktes van Mongolië en die kampe waar oornag is:

Wye vlaktes vabn Mongolië

Die verblyfhutte

Die perde staan rustig en wag

Die perde met die hutte in die agtergrond

Deon by die perde

Deon by die perde

Deon by van die plaaslike mense

Kosmaak in ‘n hut

Vriendelik plaaslike bevolking in ‘n hut

Die hutte is binne kleurvol

Beeste word oor die vlakte aangejaag

‘n Merrie word gemelk

Die standbeeld troon uit bo die landskap

Nee, die perdjie is te klein

Tyd vir ‘n koffietjie

Luister ook

Altus Hanekom vertel vir Johan Rademan en Martelize Brink hoe perde-uithouritte werk.