Strekke vir die laer rug


Strekke vir die laer rug
Sowat 8 uit 10 mense ervaar een of ander in hulle lewe rugpyn. Hierdie strekke sal help, nie net om die pyn te verlig as jy pyn het nie, maar ook om te voorkom dat jy rugpyn ontwikkel.

Probeer een of meer van hierdie strekke hierdie week: https://www.spine-health.com/wellness/exercise/stretching-back-pain-relief

Kyk ook na die onderstaande video van die NHS. Ek het spesifiek hierdie video gekies omdat dit baie matige strekke is en wat werklik verligting kan bring vir mense wat reeds rugpyn het.

Deur Marí Hudson

© Marí Hudson