Versterk jou maag- en rugspiere


Die eerste groep spiere wat versterk moet word, is jou ‘core’ oftewel jou kernspiere en dit is jou maag en rug-spiere. Die oefening sal jou maag- en rugspiere versterk en jou balans verbeter. Dit gaan jou nie ‘n sespak gee indien daar nog ‘n vetlaag om jou maag en spiere is nie.

Kernspieroefening 1: ‘Planking’

Trek jou boude in, en jou maagspiere saam voordat jy met die oefening begin. Probeer die posisie vir 1 minuut hou.

Klik op die onderstaande skakel vir ‘n goeie verduideliking hoe om ‘planking’ te doen:

http://www.news.com.au/lifestyle/fitness/exercise/is-planking-doing-you-more-harm-than-good/news-story/4ad53d99430afb3b50c658abc877d798

Maagkrulle: doen 3 stelle van 10 elk

Beskrywing met vergunning van Health24: http://www.health24.com/Fitness/Multimedia/Abdomen-exercises-20130215

Maag opsitte: doen 3 stelle van 10 elk

Beskrywing met vergunning van www.health24.com

http://www.health24.com/Fitness/Multimedia/Abdomen-exercises-20130215

Maagkrulle met groot bal: doen 3 stelle van 10 elk
Dit is vir baie mense makliker om die maagkrulle op die groot oefenbal te doen. Anker jou voete teen ‘n muur as dit jou meer stabiel gaan maak.

Nog stelle oefeninge om jou kernspiere te versterk:

Top_Core_Exercises

Lumbar