Mkhize; J&J enstof; Voëlgriep; AARTO; Kouga


Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas.

Die Johnson&Johnson-entstof is steeds nie as veilig vir gebruik verklaar nie.

Voëlgriep is by drie plase in die Vrystaat aangemeld.

Die Verkiesingskommissie stel vandag amptelik die Plaaslike Regeringsverkiesing bekend.

Luister na die gesprekke op Spektrum:

Spektrum 8 Junie 2021

Die AARTO-wetgewing sal moontlik nie in Julie geïmplementeer word nie.

Die Kouga-munisipaliteit het die Oos-Kaapse regering versoek dat die munisipale gebied as ‘n rampgebied verklaar word.

Die DA in Tshwane is volgens gerugte besig om uitmekaar te skeur – ons kyk na of daar waarheid hierin steek.

G7-lande wil ‘n wêreldwye korporatiewe belastingheffing instel om belastingontduiking deur maatskappye te stop.