Bedrog met mediesefonds beloop R22 miljard per jaar


Monitor: Donderdag 20 Julie 2017

Bedrog met mediese fondse beloop na raming meer as R22-miljard per jaar. Dit is ‘n kwessie wat pas by ‘n konferensie vir gesondheidsorgfinansiers in Kaapstad bespreek is. Anita Visser en Heinrich Wyngaard praat met dr. Gregory Pratt, ‘n mediese adviseur vir forensiese ondersoeke van die administrateur Medscheme, en dr. Elsabe Conradie van die Raad vir Mediese Skemas oor die omvang van bedrog, spesifiek deur dokters.