Daar’s meer skoenlappersoorte in die Kalahari as die hele Brittanje

Daar’s meer skoenlappersoorte in die Kalahari as die hele Brittanje


Het jy geweet daar is meer skoenlappersoorte in die Tswalu Kalahari Wildreservaat as in die hele Brittanje? Die inligting is bekend gemaak by die sewende Oppenheimer De Beers-groep Navorsingsberaad in Johannesburg. Hanri Wondergem was daar en het by Reinier Terblanche, verbonde aan die departement bewarings ekologie aan die Universiteit Stellenbosch oor sy navorsing gepraat.

Die glass winged skoenlapper

Die glass winged skoenlapper

img_0854

img_0856-2