Wat is die langtermyn impak van myn-afleggings?


Monitor: IMPAK VAN AFLEGGINGS IN MYNSEKTOR

Alhoewel Monitor laas week berig het dat die mynsektor een van net twee in die land is wat groei, lyk die prentjie allermins rooskleurig. AngloGold Ashanti beplan om twee myne te sluit en 8500 werkers die trekpas te gee. Die vakbond NUM is veral bekommerd omdat hulle reken dat elke mynwerker tien afhanklikes aan die lewe hou. Vir meer oor die langtermyn impak hiervan, praat Monitor met die arbeidsbemiddelaar van O.I.M, Chris Jacobs. Klik hier: https://iono.fm/e/452944