Wat kan jy verwag van Gordhan se mediumtermyn begroting? Luister regstreeks 13.45 – 15.45

Wat kan jy verwag van Gordhan se mediumtermyn begroting? Luister regstreeks 13.45 – 15.45


Wat kan jy verwag van die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se begrotingsrede vir die mediumtermyn? Anita Visser praat met die hoof van die Universiteit van die Witwatersrand se Skool vir Ekonomiese Sake Wetenskappe, Professor Jannie Rossouw en met ‘n ekonoom van Rebalance Fondsbestuurders, Dr Chris Harmse.

Luister hier na die program: http://iono.fm/e/346880