Joshua Bell het van sy viole getoets!


Albertus Bekker, bouer van strykinstrumente, sê selfs vioolbouers kan nie vooraf bepaal hoe ‘n viool gaan klink nie, want elkeen het sy eie persoonlikheid.

Esté Gross kuier in sy werkskamer om te sien hoe ‘n viool geluidelik sy eie stem kry…Maar eers vertel Albertus hoe dit gebeur het dat die wêreldbekende Joshua Bell ‘n paar note op een van sy viole gespeel het….

Kyk hier na die video waar Joshua Bell een van Albertus se viole vir ‘n toetslopie neem en heel tevrede is.

Albertus aan't werk.

Albertus aan’t werk.

Albertus toets een van die viole wat hy gebou het.

Albertus toets een van die viole wat hy gebou het.

Albnertus in sy werkswinkel

Albnertus in sy werkswinkel

Sy gereedskap

Sy gereedskap

Die Stradivarius is uiters waardevol

Die Stradivarius is uiters waardevol

Só lyk ‘n vioolskaaf

Só lyk ‘n vioolskaaf

Behalwe die vioolbou proses wat interessant is, is Albertus tans besig om ‘n Viola d’Amore te bou (Barokviool).

Die raamwerk van die viola d'amore neem vorm aan.

Die raamwerk van die viola d’amore neem vorm aan.

Vir meer inligting, skakel Albertus by 082-903-5832 of stuur ‘n epos na albertus@bekkerviolins.com