Nuwe musiekreeks oor Russiese komponiste


Tharien Oosthuizen se nuwe reeks oor Russiese komponiste is insiggewend en stel die luisteraar bloot aan mooi Russiese musiek wat mens werklik nie elke dag hoor nie. Moenie hierdie ontdekkingsreis Sondae tussen 10:00 en 11:00 misloop nie!

Screen Shot 2016-01-18 at 12.16.12 PM