Nianell, Refentse en Brendan Peyper in ons ateljee


Nianell, Brendan Peyper en Refentse het aldrie hulle nuwe albums op RSG bekend gestel en was op drie afsonderlike dae by Sue Pyler en Ettienne Ludickin die ateljee.

Nianell het haar nuwe album My Beautifull Escape op Middag op RSG bekend gestel

 

Brendan Peyper het sy derde album op Middag op RSG bekend gestel.

 

Refentse se nuwe album Deur my venter is ook bekend gestel.