Sondagmusiekreeks oor Verdi

Sondagmusiekreeks oor Verdi


philip-fiestasVerdi – die musiek en die mens is in 13 episodes ‘n chronologiese reis deur die lewe en werk van Giuseppe Verdi. Uit elkeen van sy 27 operas sal daar iets voorgespeel word. Geen operastories gaan word vertel nie, maar op die ou end is daar hopelik ‘n kykie in die lewe en musiek van hierdie grootse opera-komponis.

Só vertel Philip self oor die nuwe reeks:

VERDI episodes:

  1. Die eerste jare.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-27-57-pm
  2. Die eerste drie operas – ‘n misluking én ‘n sukses.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-28-04-pm
  3. Die operas I Lombardi en Ernani.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-28-13-pm
  4. Emanuele Muzio – ‘n leerling en vriend.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-28-19-pm
  5. Macbeth: ‘n opera vir sy weldoener.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-28-27-pm
  6. Jare van politieke onrus.
    screen-shot-2016-11-04-at-4-23-51-pm
  7. Die operas Stiffelio en Rigoletto.
  8. Il Trovatore en La Traviata.
  9. Drie operas in ‘n tyd van onrus.
  10. ‘n Reis na Rusland.
  11. Aida – ‘n opera vir Egipte.
  12. ‘n Requiem en ‘n nuwe opera – Otello.
  13. ‘n Laaste opera.