Ons Vat 5 Volume 5 CD is hier!


Dis hier, dis op die rak by jou naaste CD-winkel, of jy kan bestel by takealot.com.

Dis die Vat 5 Volume 5 CD!

Hierdie CD bevat 20 snitte van musiek wat op die gewilde Vat 5 op RSG se Brekfis met Derrich gespeel is.   Derrich Gardner het hierdie snitte met die hand vir jou uitgesoek en jy sal van almal hou. Kyk op die foto watter snit alles op die CD is.

 

Vat 5.

Vat 5

Kategorieë