Video: Richard Stirton se Sounds of Silence

Video: Richard Stirton se Sounds of Silence


Richard Stirton is pas aangewys as Suid-Afrika se eerste wenner van The Voice South Africa. Sy weergawe van Simon & Garfunkel se Sounds of Silence was vinnig nommer een op iTunes.

Kategorieë