Beskerm ons uile

Beskerm ons uile


Uile in ons woongebiede word erg bedreig en afgesien van habitat vernietiging is die mens ook nie die voël se vriend nie. Bygelowigheid en dan die geruislose vlug in die nag van uile dra by tot geheimsinnigheid van die voëls.

Jacqui January het gaan uitvind oor uile se bydrae teen peste en plae in die Goudstad en hoe jy hulle na jou tuin kan lok….

Klik hier om te luister.

Die twee belangrikste uile wat bewaring verg, is die gevlekte ooruil (Bubo africanus) en die nonnetjiesuil (barn owl)
3

889efac44d97363971c016f0de24b438

Nonnetjiesuil

Só klink ‘n nonnetjiesuil:

Die gevlekteooruil lyk só. Hy maak ‘n sagte hoot-geluid.
6902375318_c9d4a35543_b

Spotted Eagle Owl (Bubo africanus) in vineyard

Kyk hoe lyk ‘n gevlekteooruil (Bubo Africanus) as hy ‘n kat gewaar en dophou. Let op hoe sy pupille vergroot en hy gereed maak om tot aksie oor te gaan:

Hierdie nuttige webblad verskaf inligting oor die uil-spesies in Suid-Afrika: http://www.owlpages.com/owls/species.php?r=4

Kontak: Jannie van Niekerk, Johannesburgse Stadsraad: Omgewingsgesondheid/Plaagbeheer/Besoedeling, tel. 011-025 8021