Foto’s: Botriviervlei se wilde perde


Botriviervlei se wilde perde is iets om te beleef! Sterk, gespierd, ongetem, grasieus en gewoon mooi om te aanskou!

In Oggend op RSG gesels Martelize Brink en Johan Rademan met prof. Frans van der Merwe oor dié perde. Moenie dit misloop nie.

Bruce Boyd gee deur sy kameralens en die uitsonderlike foto’s vir ons ‘n kykie na die wilde perde van Botriviervlei.

bruceboyd.co.za  

zerodegrees.co.za

wildones.co.za

zuzu.co.za