Hoekom aard granate nie oral nie?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 23 Julie 2017
  • Hoekom maak lemoenduifies se vlerke ‘n fluitgeluid wanneer hulle vlieg?
  • Watter onsigbare plaag het die mense van Vleesbaai die afgelope herfs gedurende die nag irriterende steek- of bytplekke toegedien?
  • En hoekom aard granate nie op sekere plekke in die Wes-Kaap nie?