Hoekom begin ‘n hoenderhen kraai?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 16 Julie 2017
  • Hoekom ontplof klippe in ‘n braaivleisvuur skielik?
  • Watter nadele hou die Oosterse liewenheersbesie onder andere vir die wynbedryf in?
  • En hoekom begin ‘n hoenderhen op ‘n dag kraai nadat die haantjie dood is?

Bennie Schloms, Henk Geertsema en Le Fras Mouton beantwoord dié vrae.