Hoekom het windturbines net 3 vinne?


Sondag 29 Oktober 2017

Kundiges beantwoord luisteraarsvrae op Hoe verklaar jy dit?, onder leiding van Chris Swanepoel.

Die vrae sluit in

1. Hoekom het windturbines slegs drie vinne?

2. Hoekom hoor ‘n mens feitlik nooit van hartkanker nie?

3. Hoe kry insekte dit reg om onderstebo te vlieg en teen ‘n plafon te land?