Hoekom lê sekere voëls blou eiers?


Hoe verklaar jy dit? – Sondag 24 Desember 2017

Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae in dié program onder leiding van Chris Swanepoel.

Die vrae wat in dié aflewering beantwoord word, is:

  1. Hoekom lê sekere voëls blou eiers? (Lees hier meer oor blou voël-eiers: http://www.sialis.org/blueeggs.htm)
  2. Kan silweragtige rosette op ‘n klipskerf fossiele van ‘n biesieplant wees?
  3. En hoekom ry ‘n skurwepadda op die rug van ‘n platanna?