Is vyeboom-melk giftig?


Vyeboommelk

Is die melk in ‘n vyeboom se hout giftig? is een van die luisteraarsvrae wat deur wetenskaplikes in Hoe verklaar jy dit? beantwoord is. Indien dit nie giftig is nie, kan ‘n mens dit gebruik as vleisbraaihout?

Die wetenskaplike beantwoord ook die volgende vrae:

1. Is dit moontlik om ‘n werkende eko-verkoeler van 2 liter koeldrankbottels waarvan die boom afgesny is, te maak?

Radyse

2. Hoe is dit moontlik dat ‘n radys vir ‘n paar jaar ongeveer 50 cm diep in ‘n komposhoop sonder enige verotting of skade behoue kan bly?