Kan mens ‘n ysberg van Antarktika na Kaapstad sleep?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 18 Junie 2017
  • Hoe ontstaan ‘n dubbeldoor-eier en kan so ‘n eier uitbroei?
  • Is dit moontlik om ‘n ysberg van Antarktika na die Kaap te sleep om ‘n watertekort aan te vul?
  • Hoe gereeld en hoe moet ‘n horlosie gediens word?
  • Is stoom sigbaar of onsigbaar?

Jannie Hofmeyr, Dave Pepler en Jurie van den Heever beantwoorde díe vrae.