Merkwaardige bome


Champion trees photos for Wild webpage-2

Ilembeboom naby die Tugelarivier in KwaZulu-Natal.

Champion trees photos for Wild webpage-3

Buffelsdrift Baobab op die plaas Buffelsdrift naby Lephalale in Limpopo.

Champion trees photos for Wild webpage-4Enrico en Erna Liebenberg het twee jaar lank aan die koffietafelboek “We are the champions: The champion trees of South Africa” gewerk. Kom luister na hulle praatjie op 20 Augustus om 18:30 by Cape Union Mart Adventure Store in Centurion, Pretoria. Stuur ‘n e-pos na wildevents@sanparks.org om jou sitplek te reserveer.