Die sneeu lê wit


Die land bibber tans van die sneeu wat Vrydag en Saterdag geval het. En het dit gesneeu! Ons het ‘n paar sneeufoto’s gekry – hoofsaaklik by Snow Report.
Besoek  https://web.facebook.com/snowreportsa?_rdc=1&_rdr  en  https://twitter.com/SnowReportSA/with_replies vir meer foto’s.

Robert Wedderburn In DuToitskloofpas

In die DuToitskloofpas

In DuToitskloofpas

DuToitspkloofpas

Ugie in die Oos-Kaap

Ladismith, Wes-Kaap

Theoni Webb in die Swartbergpas

 

McGregor. Foto: Louise de Wet

Taken at the Hoare Hut in the Hexriver Mountains, yesterday morning. This is the famous ‘toilet with a view’ close to Waaihoek Peak.” — Sierd van der Bij

Rhodes, Oos-Kaap