Stilstaan of vinnig padgee vir ‘n slang?


Moet ‘n mens stilstaan of vining padgee as jy skielik op ‘n slang afkom?

Dit is een van die vrae wat deur wetenskaplikes beantwoord word in Hoe verklaar jy dit?, saamgestel deur Chris Swanepoel.

Ander vrae wat beantwoord word, is:

– Ervaar visse, voëls, insekte en soogdiere pyn op dieselfde manier?

– Watter soort termiete val ‘n perskeboom se wortels aan, en hoe raak ‘n mens ontslae van hulle?