Waarom het soogdiere sterte?


Hoe verklaar jy dit?: Sondag 25 Junie 2017
  • Daar is verskeie plekname in Suid-Afrika waarin die woord ‘”wolf” voorkom. Beteken dit dat eens op ‘n tyd wolwe in Suid-Afrika was?
  • Het bakterieë ook immuunsisteme soos wat die mens het?
  • Watter funksie vervul sterte by soogdiere?

Jannie Hofmeyr, Dave Pepler en Jurie van den Heever beantwoord díe vrae.