Warm hier, ysig in New York


New York beleef tans die tweede ergste sneeustorm in sy geskiedenis. Om die waarheid te sê, die hele oostelike deel van Amerika, Washington DC ingesluit, is vasgevang in ‘n greep van yskoue weer, wat digte sneeu, ysreën en reën insluit, wat baie vlugte na dié dele beïnvloed.

Superstorm Jonas het dit 26.8 duim dik binne 24 uur in Central Park laat sneeu, die meeste op een dag sedert 2006. Dit word as die tweede grootste in die geskiedenis van New York bestempel.

Kyk na die video wat die sneeustorm Jonas se sneeuval in ‘n straat in Upper East Side, Manhattan oor 13 uur binne 90 sekondes wys.

Lees meer oor die sneeustorm hier.

Hier is enkele foto’s om aan te dui hoe dit nou in daardie geweste lyk, terwyl ons hier een hittegolf na die ander trotseer.

Albany, New York

Albany, New York

‘n NYPD voertuig is Saterdag begrawe in die sneeu op Queens Plaza in Long Island City.

‘n NYPD voertuig is Saterdag begrawe in die sneeu op Queens Plaza in Long Island City.

Vrydag 22 Januarie, 2016: Gramercy Park, New York City

Vrydag 22 Januarie, 2016: Gramercy Park, New York City

Central Park

Central Park

Net buite New York

Net buite New York

9157729-large

‘n Straat in New York City

‘n Straat in New York City

huge-snow-storm-slams-into-mid-atlantic-states

image

_87878800_790ac7b6-72fc-4563-aa95-bffe086d6a16

Washington

Washington