Wat veroorsaak bol-weerlig?


Kundiges beantwoord luisteraarsvrae in Hoe verklaar jy dit?, aangebied deur Chris Swanepoel.
Sondag 5 November 2017
Vandeesweek se vrae handel byna almal oor insekte:

1. Hoe veilig is insekte-middels vir binneshuise peste en plae vir mense en hulle troeteldiere?

2. Wat veroorsaak bol-weerlig?

3. Is erdvlooie verwant aan vlooie?

4. Wat is die verskil tussen termiete en miere?

5. En hoe kan ‘n mens van feëtjieringe op grasperke ontslae raak?