Waarom kan ‘n vlooi so hoog spring?


Hoe verklaar jy dit? Sondag 11 Februarie 2018
Wetenskaplikes beantwoord luisteraarsvrae op dié program, saamgestel deur Chris Swanepoel.
  1. Is ewigdurende beweging moontlik? Het jy geweet die aarde draai al stadiger om sy eie as?
  2. Wat stel ‘n vlooi in staat om so hoog te spring? (As ‘n mens so hoog soos ‘n vlooi kan spring, sal die mens oor ‘n 200 verdieping gebou spring!)
  3. En watter nut hou die skenking van water deur ‘n groep boere van Grabouw aan die stad Kaapstad in, teen die agtergrond van die droogte in die Wes-Kaap?