Begroting 2016: Wat die kenners sê


Min Pravin Gordhan het onlangs sy begrotingsrede in die Parlement gelewer.
Maar wat beteken dit alles?

Lynette Francis en ‘n span kenners doen nabetragting van die Minister van Finansies, Pravin Gordhan, se begrotingsrede. Luister hier na die Praat Saam program.

Kyk na wat dit alles vir jou beteken, opgesom in PDF formaat:
Budget2016

Kategorieë