Luister weer na Kommentaar


RSG se aktualiteitspan praat met redakteurs en relevante rolspelers oor die hoofnuusgebeure van die afgelope week.
#Fees must fall, en die verwikkelinge tussen Pres. Zuma en Minister Pravin Gordhan, asook die Openbare Beskermer se verslag na Staatskaping, is onder die loep.

Luister hier na Kommentaar op 23 Oktober.

Kategorieë