Wat van McBride en OPOD?


Die Minister van Polisie, Nathi Nhleko, sê sy werksverhouding met die hoof van die Onafhanklike Polisie Ondersoekdirektoraat, Robert McBride, is ondraaglik. Wat is die toekoms van OPOD en McBride ná al die hofaksies?

Luister na die bespreking op Praat Saam.